Vanuit die hartjie van die Karoo bring ons vir jou die mees unieke toevoeging tot ons reeks nóg, Die Anrie Wighakkie
Die wighakkie spreek boekdele van gemak
Te Fraai Clara en Naak het koppe bymekaar gesit om ‘n unieke kunswerk te skep waarna dit digitaal verwerk is en op leer gedruk word.
Die kunswerk is ook te sien op Anrie se Skoolskoen.
-Die skoentjies word op standaard groottes gemaak, so hou gerus by jou normale skoengrootte.
-Katoen & Lint Veters
-Die skoentjies is beskikbaar in groottes 3-8
-Produksietydperk: 15-20 werksdae